ABOUT GOETERS UIT MY HART
Ek is Desiréé … my passie vir joernale het my op die pad gesit om mooi goed vir joernale te maak (en aan te koop) sodat ek dit beskikbaar kan stel vir ander joernaal-liefhebbers. My produkte strek oor ‘n wye reeks, maar kom altyd terug na papierkuns, hetsy dit scrapbooking, joernale of iets anders is.